Vivaldi 4 Seasons

When:
September 27, 2018 @ 8:00 pm – 9:30 pm
2018-09-27T20:00:00+02:00
2018-09-27T21:30:00+02:00
Where:
Heidelberg City Hall
Heidelberg
Cost:
R150
Contact:
0287221068

Hessequa Harmonie 25 – 30 September in Heidelberg: Die enigste Klassieke Kunstefees(ie) in die Eden-distrik!

Bespreek vir die VOLLE program @ R800! Of natuurlik enige van die individuele aanbiedings.

Daar is vanaf Dinsdag 25 September 10:00 – 17:00 tot Vrydag 28 September ‘n Kuns & Kosmarkie in die stadsaal se Banket. Kom geniet daagliks ‘n ligte ete.

Besprekings: bookings@heidelberginfo.co.za / Ria – 071 091 3510